MEGAN & JOHANN
– 5 OKTOBER 2019 –
ONS STORIE
Waar die rooigrond die see kalmeer,
vat jy my hand en lei my na die platteland.
Jy verstaan my taal, óns kaalvoet taal.
Met jou geruste woorde het my wêreld in joune gevou.
Van uit vriendskap is ons ware liefde gebou;
een horison vir my en vir jou
U WORD HARTLIK UITGENOOI
NA DIE HUWELIKSBEVESTIGING
VAN
Megan De Klerk
DOGTER VAN YVONNE TUNBRIDGE,
RONELLE EN LEON DE KLERK
&
Johann Badenhorst
SEUN VAN MARIETTE EN URBANUS BADENHORST
15:30

RSVP . 1 Augustus 2019
Kontak gerus vir
Megan by 082 385 4002
vir enige verdere inligting.
BELANGRIKE INLIGTING
DRAG: SEMI FORMEEL
GESKENK: “Ons huisie is klaar geveer ‘n geldjie sal ons waarder”.
AKKOMMODASIE
VERBLYF IN BRITSTOWN
– TRANSKAROO COUNTRY LODGE
Tel: 053 672 0027
– KAROO KOOI
Anri 083 300 7554
VERBLYF IN DE AAR
– DE LANGE LODGE
053 631 4368